editor

Genesis

God skep vir my en vir jou, seën ons met die lewe self en verdubbel dan sy seëninge deur vir ons ‘n wonderlike wêreld te gee om in te leef en ‘n kans om Hom persoonlik te leer ken. Ons mors egter alles op deur teen God te sondig.  So verwerp ons God en sy […]

Genesis Read More »

Die Groot Verhaal van die Bybel

Ons kan die fases van ‘n goeie verhaal as volg opsom: Begin – die agtergrond word geskets en die karakters word bekendgestel. Probleem – konflik bedreig die welwese van die karakters. Oplossing – die probleem word opgelos. Hoogtepunte – binne die oplossingsfase. Einde – die oplossing werk vir die karakters ten goede uit. In die

Die Groot Verhaal van die Bybel Read More »

Mattheus

Die Evangelie is geskryf deur xxx HOOFSTUK 1:1-17 Geslagsregister van Jesus, die Messiaskoning vers 1: “Die geslagsregister van Jesus Christus, die Seun van Dawid, die Seun van Abraham” In die opskrif word die doel van die hele boek verklaar, naamlik om die geskiedenis van Jesus Christus, die seun van Dawid, die seun van Abraham te

Mattheus Read More »

Markus

Die Evangelie is geskryf deur Markus, ook bekend as Johannes. Hand 12:25 “en Barnabas en Saulus het, nadat hulle hulle diens in Jerusalem voltooi het, teruggekeer en Johannes, bekend as Markus, saamgeneem” Markus was nie een van die twaalf dissipels nie. Markus skryf die Evangelie moontlik in Rome of andersins in die Romeinse provinsie Sirie.

Markus Read More »

Lukas

Lukas, die skrywer, word slegs 3 keer na verwys in die Nuwe Testament: 1 Kol 4:14 “Lukas, die geliefde dokter, en Demas groet julle.” Filemon 24 “So ook my medewerkers, Markus, Aristargus, Demas en Lukas.” 2 Tim 4:11 “Net Lukas is nog by my.  Gaan haal vir Markus en bring hom saam met jou, want

Lukas Read More »

Romeine

Paulus skryf Romeine vanaf Korinthe, sy verwysing na Febe, Rom 16:1.  Kenchreë was die hawestad van Korinthe. Paulus skryf die brief aan die einde van sy 3de Sendingsreis, ongeveer 56 nC.  Hy was in die proses om na Israel te vertrek met ‘n geldelike donasie aan die arm gelowiges in Jerusalem (Rom 15:25-27, Hand 20). 

Romeine Read More »

Petrus

Die vroeë kerk het geworstel met bedreiging van buite (vervolging) en van binne (dwaalleer).  1 Petrus is geskryf om Christene te help om die vervolgers te hanteer, terwyl 2 Petrus op die dwaalleer fokus. Wie het 1 & 2 Petrus geskryf? Petrus, ‘n apostel van Jesus die Messias, maak daarop aanspraak dat hy 1 & 2 Petrus geskryf

Petrus Read More »