Nuwe Testament

Mattheus

Die Evangelie is geskryf deur xxx HOOFSTUK 1:1-17 Geslagsregister van Jesus, die Messiaskoning vers 1: “Die geslagsregister van Jesus Christus, die Seun van Dawid, die Seun van Abraham” In die opskrif word die doel van die hele boek verklaar, naamlik om die geskiedenis van Jesus Christus, die seun van Dawid, die seun van Abraham te […]

Mattheus Read More »

Markus

Die Evangelie is geskryf deur Markus, ook bekend as Johannes. Hand 12:25 “en Barnabas en Saulus het, nadat hulle hulle diens in Jerusalem voltooi het, teruggekeer en Johannes, bekend as Markus, saamgeneem” Markus was nie een van die twaalf dissipels nie. Markus skryf die Evangelie moontlik in Rome of andersins in die Romeinse provinsie Sirie.

Markus Read More »

Lukas

Lukas, die skrywer, word slegs 3 keer na verwys in die Nuwe Testament: 1 Kol 4:14 “Lukas, die geliefde dokter, en Demas groet julle.” Filemon 24 “So ook my medewerkers, Markus, Aristargus, Demas en Lukas.” 2 Tim 4:11 “Net Lukas is nog by my.  Gaan haal vir Markus en bring hom saam met jou, want

Lukas Read More »

Romeine

Paulus skryf Romeine vanaf Korinthe, sy verwysing na Febe, Rom 16:1.  Kenchreë was die hawestad van Korinthe. Paulus skryf die brief aan die einde van sy 3de Sendingsreis, ongeveer 56 nC.  Hy was in die proses om na Israel te vertrek met ‘n geldelike donasie aan die arm gelowiges in Jerusalem (Rom 15:25-27, Hand 20). 

Romeine Read More »

Petrus

Die vroeë kerk het geworstel met bedreiging van buite (vervolging) en van binne (dwaalleer).  1 Petrus is geskryf om Christene te help om die vervolgers te hanteer, terwyl 2 Petrus op die dwaalleer fokus. Wie het 1 & 2 Petrus geskryf? Petrus, ‘n apostel van Jesus die Messias, maak daarop aanspraak dat hy 1 & 2 Petrus geskryf

Petrus Read More »

Efesiërs

Tyd, Plek en Outeur Paulus skryf die brief aan die gemeente in die stad van Efese, hoofstad van die Romeinse prvinsie van Asia (huidige Turkye). Paulus word as skrywer aangedui in die openingsvers, Efe 1:1 en later in Efe 3:1.  Die brief word geskryf as ‘n gevangene in Rom (Hand 28:16-31) tussen 60-62 nC. Hierdie

Efesiërs Read More »

Filippense

Tyd, Plek en Outeur Hierdie brief saam met Efesiërs, Kolossense en Filemon, die viertal geskrifte wat bekend staan as Paulus se gevangenskapsbriewe. Paulus rig hierdie brief aan die gemeente van Filippi.  Hy het die gemeente, wat hoofsaaklik uit Christene uit die heidendom bestaan het, op sy tweede sendingsreis gestig en dit was hierdie Christene wat

Filippense Read More »