Efesiërs

Tyd, Plek en Outeur Paulus skryf die brief aan die gemeente in die stad van Efese, hoofstad van die Romeinse prvinsie van Asia (huidige Turkye). Paulus word as skrywer aangedui in die openingsvers, Efe 1:1 en later in Efe 3:1.  Die brief word geskryf as ‘n gevangene in Rom (Hand 28:16-31) tussen 60-62 nC. Hierdie […]

Efesiërs Read More »