1 Korinthiers
Die Stad Korinthe Die glansryke ou Griekse stad Korinthe is in 146 vC deur die seëvierende Romeinse leërs verwoes en ‘n eeu later deur Julius Caeser as Romeinse kolonie herbou. Sedert 27 vC was dit die residensie van die prokensul en hoofstad van die Romeinse provinsie Agaje. Geleë vlak by ‘n landengte, met ‘n hawe, […]