Timotheüs

2 Timoteüs

Tyd, Plek en Outeur Paulus skryf 2 Timoteüs tydens sy tweede gevangenskap in Rome (66-67 nC) net voor sy teregstelling.  Hierdie brief soos 1 Timoteüs, gerig aan Paulus se geloofskind Timoteüs (2 Tim 1:2).  Timoteüs tree op as gemeenteleier in Efese. 2 Timoteüs is Paulus se laaste skrywe voor sy dood.  Hy kyk oor sy […]

2 Timoteüs Read More »

1 Timoteüs

Tyd, Plek en Outeur Timoteüs was van Listra (Hand 16:3), ‘n stad in die Romeinse provinsie van Galasië.  Paulus lei Timoteüs na Jesus tydens sy eerste sendingsreis (Hand 14:6-23).  Tydens Paulus se besoek aan Listra gedurende sy tweede sendingsreis, kies Paulus vir Timoteüs om hom te vergesel (Hand 16:1-3).  Timoteüs was Paulus se dissipel, vriend

1 Timoteüs Read More »