Genesis
God skep vir my en vir jou, seën ons met die lewe self en verdubbel dan sy seëninge deur vir ons ‘n wonderlike wêreld te gee om in te leef en ‘n kans om Hom persoonlik te leer ken. Ons mors egter alles op deur teen God te sondig. So verwerp ons God en sy […]