KapérnaÜm

Kapérnaüm, ‘n stad in Galilea aan die oewer van die meer van Tiberias (Luk 4:31;  Matt 4:13), waar daar ‘n doeanekantoor (“tolhuis”) was (Matt 9:9), op die grens van die gebiede van Filippus en Antipas;  daar was ‘n afdeling soldate onder bevel van ‘n hoofman oor honderd (Luk 7:2).  Uit ‘n vergelyking van Matt 14:34 […]

KapérnaÜm Read More »