Nuwe Testament
Mattheus
Die Evangelie is geskryf deur xxx HOOFSTUK 1:1-17 Geslagsregister van Jesus, die Messiaskoning vers 1: “Die geslagsregister van Jesus Christus, die Seun van Dawid, die
Markus
Die Evangelie is geskryf deur Markus, ook bekend as Johannes. Hand 12:25 “en Barnabas en Saulus het, nadat hulle hulle diens in Jerusalem voltooi het,
Lukas
Lukas, die skrywer, word slegs 3 keer na verwys in die Nuwe Testament: 1 Kol 4:14 “Lukas, die geliefde dokter, en Demas groet julle.” Filemon
Johannes
Alhoewel die Apostel Johannes se naam nie in die Evangelie verskyn nie, word sy naam deur die tradisionele kerk verband met die skrywe van die
Romeine
Paulus skryf Romeine vanaf Korinthe, sy verwysing na Febe, Rom 16:1. Kenchreë was die hawestad van Korinthe. Paulus skryf die brief aan die einde van
Jakobus
Wie het Jakobus geskryf? Die skrywer identifiseer homself as “Jakobus, ‘n dienaar van God en die Here Jesus Christus” (Jak 1:1). Daar is vier mans
Petrus
Die vroeë kerk het geworstel met bedreiging van buite (vervolging) en van binne (dwaalleer). 1 Petrus is geskryf om Christene te help om die vervolgers te hanteer,
1 Korinthiers
Die Stad Korinthe Die glansryke ou Griekse stad Korinthe is in 146 vC deur die seëvierende Romeinse leërs verwoes en ‘n eeu later deur Julius
1 Timoteüs
Tyd, Plek en Outeur Timoteüs was van Listra (Hand 16:3), ‘n stad in die Romeinse provinsie van Galasië. Paulus lei Timoteüs na Jesus tydens sy
2 Timoteüs
Tyd, Plek en Outeur Paulus skryf 2 Timoteüs tydens sy tweede gevangenskap in Rome (66-67 nC) net voor sy teregstelling. Hierdie brief soos 1 Timoteüs,