Plekke van die Bybel

KapérnaÜm
2024-02-25
Kapérnaüm, ‘n stad in Galilea aan die oewer van die meer van Tiberias (Luk 4:31; Matt 4:13), waar daar ‘n doeanekantoor (“tolhuis”) was (Matt 9:9), op die grens van die gebiede van Filippus en Antipas; daar was ‘n afdeling soldate onder bevel van ‘n hoofman oor honderd (Luk 7:2). Uit

Cesaréa
2024-01-04
Nahr Banias ontstaan – een van die drie riviere waarin die Jordaan sy oorsprong het. Die grot waaruit die water stroom, is deur die Grieke aan die god Pan gewy – vandaar die naam Paneas, wat in Arabies “Banias” geword het. In 20 v.C. het Herodes hierdie distrik ontvang, en