Galasiërs

Tyd, Plek & Outeur Die Romeinse provinsie met hierdie naam het stede soos Antiogië in Pisidië, Ikonium, Listra en Derbe ingesluit (die huidige Turkye). Paulus, die skrywer van die brief, is Galasiërs tussen 50 en 52 nC geskryf, moontlik uit Korinthe. Dit is opvallend dat Paulus, anders as in die aanhef van sy ander briewe, […]

Galasiërs Read More »