Petrus
Die vroeë kerk het geworstel met bedreiging van buite (vervolging) en van binne (dwaalleer). 1 Petrus is geskryf om Christene te help om die vervolgers te hanteer, terwyl 2 Petrus op die dwaalleer fokus. Wie het 1 & 2 Petrus geskryf? Petrus, ‘n apostel van Jesus die Messias, maak daarop aanspraak dat hy 1 & 2 Petrus geskryf […]