Titus

Tyd, Plek en Outeur Paulus skryf die brief aan Titus kort na sy vrylating in Romeinse gevangenskap (62-64 nC), vanaf Korinthe of Nikopolis (3:12). Titus het vir Paulus heel waarskynlik op sy tweede en derde sengingsreis vergesel.  Titus, net soos Timoteüs, het ‘n geliefde dissipel (1:4) en medewerker van die evangelie geword (2 Kor 8:23).  […]

Titus Read More »