Lukas

Lukas, die skrywer, word slegs 3 keer na verwys in die Nuwe Testament: 1 Kol 4:14 “Lukas, die geliefde dokter, en Demas groet julle.” Filemon 24 “So ook my medewerkers, Markus, Aristargus, Demas en Lukas.” 2 Tim 4:11 “Net Lukas is nog by my.  Gaan haal vir Markus en bring hom saam met jou, want […]

Lukas Read More »