Die verbonde in die Bybel
‘n Verbond is ‘n bindende en amptelike ooreenkoms tussen twee partye. Verbonde speel ‘n baie belangrike rol in die Bybel omdat God dikwels een van die partye in ‘n spesifieke verbond is. Eintlik is God gewoonlik die Een wat die verbond inisieer en Hom dus aan ‘n ooreenkoms of ‘n stel beloftes verbind. God sluit […]
Die verbonde in die Bybel Read More »