Paulus

Romeine

Paulus skryf Romeine vanaf Korinthe, sy verwysing na Febe, Rom 16:1.  Kenchreë was die hawestad van Korinthe. Paulus skryf die brief aan die einde van sy 3de Sendingsreis, ongeveer 56 nC.  Hy was in die proses om na Israel te vertrek met ‘n geldelike donasie aan die arm gelowiges in Jerusalem (Rom 15:25-27, Hand 20).  […]

Romeine Read More »

Efesiërs

Tyd, Plek en Outeur Paulus skryf die brief aan die gemeente in die stad van Efese, hoofstad van die Romeinse prvinsie van Asia (huidige Turkye). Paulus word as skrywer aangedui in die openingsvers, Efe 1:1 en later in Efe 3:1.  Die brief word geskryf as ‘n gevangene in Rom (Hand 28:16-31) tussen 60-62 nC. Hierdie

Efesiërs Read More »

Filippense

Tyd, Plek en Outeur Hierdie brief saam met Efesiërs, Kolossense en Filemon, die viertal geskrifte wat bekend staan as Paulus se gevangenskapsbriewe. Paulus rig hierdie brief aan die gemeente van Filippi.  Hy het die gemeente, wat hoofsaaklik uit Christene uit die heidendom bestaan het, op sy tweede sendingsreis gestig en dit was hierdie Christene wat

Filippense Read More »

Galasiërs

Tyd, Plek & Outeur Die Romeinse provinsie met hierdie naam het stede soos Antiogië in Pisidië, Ikonium, Listra en Derbe ingesluit (die huidige Turkye). Paulus, die skrywer van die brief, is Galasiërs tussen 50 en 52 nC geskryf, moontlik uit Korinthe. Dit is opvallend dat Paulus, anders as in die aanhef van sy ander briewe,

Galasiërs Read More »

Kolossense

Tyd, Plek & Outeur Paulus word 3 keer die outeur van Kolossense vermeld (Kol 1:1, 23; 4, 18). Hierdie brief saam met die briewe van die Efesiërs, Fillipense en Filemon, die viertal geskrifte uit wat bekend staan as Paulus se gevangenskap briewe. Bye twee geleenthede is Paulus vir redelike lang tydperke as gevangene aangehou tussen

Kolossense Read More »