Rome

Petrus

Die vroeë kerk het geworstel met bedreiging van buite (vervolging) en van binne (dwaalleer).  1 Petrus is geskryf om Christene te help om die vervolgers te hanteer, terwyl 2 Petrus op die dwaalleer fokus. Wie het 1 & 2 Petrus geskryf? Petrus, ‘n apostel van Jesus die Messias, maak daarop aanspraak dat hy 1 & 2 Petrus geskryf […]

Petrus Read More »

Filippense

Tyd, Plek en Outeur Hierdie brief saam met Efesiërs, Kolossense en Filemon, die viertal geskrifte wat bekend staan as Paulus se gevangenskapsbriewe. Paulus rig hierdie brief aan die gemeente van Filippi.  Hy het die gemeente, wat hoofsaaklik uit Christene uit die heidendom bestaan het, op sy tweede sendingsreis gestig en dit was hierdie Christene wat

Filippense Read More »