Cesaréa
Nahr Banias ontstaan – een van die drie riviere waarin die Jordaan sy oorsprong het. Die grot waaruit die water stroom, is deur die Grieke aan die god Pan gewy – vandaar die naam Paneas, wat in Arabies “Banias” geword het. In 20 v.C. het Herodes hierdie distrik ontvang, en ‘n tempel van wit marmer […]