Jakobus

Wie het Jakobus geskryf? Die skrywer identifiseer homself as “Jakobus, ‘n dienaar van God en die Here Jesus Christus” (Jak 1:1). Daar is vier mans met die naam Jakobus wat in die Nuwe Testament genoem word: Jakobus die dissipel, broer van Johannes en seun van Sebedeus (Mark 1:19; 5:37;  9:2;  10:35).  Hy kon dit nie […]

Jakobus Read More »