Valse Lering

Filippense

Tyd, Plek en Outeur Hierdie brief saam met Efesiërs, Kolossense en Filemon, die viertal geskrifte wat bekend staan as Paulus se gevangenskapsbriewe. Paulus rig hierdie brief aan die gemeente van Filippi.  Hy het die gemeente, wat hoofsaaklik uit Christene uit die heidendom bestaan het, op sy tweede sendingsreis gestig en dit was hierdie Christene wat […]

Filippense Read More »